Welkom by SUKSES Akademie

Ons bied Tuisskool met opgeneemde video klasse aan + programme om resultate te verbeter

Ons bied reeds langer as 12 jaar Tuisskool aan en besit ook voltydse skole deur ons suster maatskappy “Advanced College” wat ook Tuisskool in Engels aanbied.

Ons het egter besluit om opgeneemde aanlyn klasse aan te bied in AFRIKAANS, en daarom is “SUKSES” begin. Ons Ondewysers met jare lange ondervinding bied die Aanlyn klasse aan met persoonlike kontak tussen hulle met u en u kind. Die Onderwysers se opgeneemde aanlyn klasse kan u in eie tyd saam met u kind of hulle op hul eie kyk en soveel kere soos jul wil. Die aanlyn klasse is tans net vir Grade R tot 3. Registrasie en fooie

Tuisskool is ook beskikbaar vir alle grade tot en met Graad 12, maar vir eers is Grade 4 to 12 sonder aanlyn klasse. Ons gee vir u en u kind die nodige skedules, take en toetse vir hierdie grade. (Meer inligting)

Klasse is CAPS gebasseer dus kan u kind enige tyd terugkeer na voltydse skole wat dieselfde program en Kurrikulum volg.

+ GRATIS – Aanlyn WISKUNDE oefeninge om hul punte te verbeter. Vir ouderdomme 6 tot 13

+ GRATIS – Aanlyn WISKUNDE vir studente wat spesiale aandag/opleiding benodig – Vir ouderdomme 5 tot 18

+ GRATIS – Aanlyn PERSEPTUELE ONTWIKKELING. Vir ouderdomme 4 tot 10

Ouers wat nie tuisskool wil doen nie, maar slegs hierdie aanlyn produkte wil gebruik om punte te verbeter, kan inskryf teen R250 per maand x 11 maande.

Kontak: 0861 26 8883 of 0733 87 6968 (En WhastApp) epos- suksesvol8@gmail.com

Inskrywings Vorm Laai vorm af Kontak Ons

Terug Terug na bo